southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Yzf R1 in Vredendal, Western Cape for sale

Yzf R1
Yzf R1
Yzf R1
Yzf R1

Baie mooi na gekyk. Was by elke diens by droomers gedies. Hy staan nou op die oomblik daar. Hy loop nog steeds en als. Maar iets is vout met sy silinder head. Droomers het my 8000 rand gecharge om dit reg te maak. Maar ek is nou weer into motocross so eks eers weer bieki klaar met spoed. Die bike het die volgende op. Shorty levers,puigi screen,seat couwl, nuwe bande voor en agter op, tailtidy,zenon ligte,nuwe kettang en sprokets.

>> Click here to search for more - Motorcycles and Parts in Western Cape