GYPSEY 3 KARAVAAN TE KOOP in Vredendal, Western Cape for sale
1985 MODEL
GOEIE TOESTAND en baie netjies binne met 2 dubbelbeddens, badkamerarea
(kan ook as wegpak area vir stoele en tafels gebruik word), gasstoof en wasbak.
IS/WORD IN GEBOU GESTOOR - GEEN HOUTVROT NIE
Tent se ritsluiters het aandag nodig – tent en karavaan het nie lekplekke nie
R28 000 ONDERHANDELBAAR (MAAK ‘N AANBOD)
KONTAK 082 896 2100 / 073 143 7313 OM TE BESIGTIG
R 20,000
Gypsey karavaan te koop
Gypsey karavaan te koop in goeie kondisie, 2 dubbel beddens in karavaan en groot yskas. 2 tente een vir voor en een...
R 20,000
Gypsey Karavaan te koop
Gypsey karavaan te koop in goeie kondisie, 2 dubbel beddens, en groot yskas. Ekstras: tent plus add on room Ekstra...
R 6,000
Karavaan te koop
Safari 560 karavaan in goeie toestand te koop. Kontak gerus vir meer inligting.
SPRITE SABRE KARAVAAN TE KOOP !
Sprite Sabre karavaan te koop 1997 model : vol toegerus met add a room!
R65 000.00
Baie goeie kondisie.
Kontak Marius...
Gepsey 5 karavaan te koop
Ek het n Gepsey 5 Karavaan wat ek wil verkoop. Prys R22000. Karavaan het n tent en rally tent. Ek gee n 2 plaat gas...